Don Quichot (boek)

Die vindingryke ridder Don Quijote de La Mancha
Don Quichot, soos afgebeeld op 'n boekillustrasie uit 1863, van die hand van Gustave Doré

SkrywerCervantes
VertalerAndré P. Brink
LandSpanje
Uitgewer
Uitgegee{{{uitgewingsdatum}}}
Bladsye1117
ISBN978-90-253-0659-5

Don Quichot of Don Quijote (Spaans: Don Quijote of Quixote) is die hoofkarakter in Cervantes se roman Die vindingryke ridder Don Quijote de La Mancha. Die roman bestaan uit twee dele: die eerste deel is in 1605 gepubliseer en die tweede deel 1615.

Die boek was een van die eerste romans wat geskryf is in 'n moderne Europese taal. Dit is 'n relaas van die komiese reisavonture van 'n ou heer wat hom verbeel dat hy 'n dwalende ridder is. Die hoofkarakter, Don Quijote, is die stereotipe van die idealis, 'n dwase held wat hom met sy goeie bedoelings maar onpraktiese dade min of meer belaglik maak.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy